Kl/Embryo - Cattle, Dogs, Goats, Sheep, Horses, Pigs, Others

ICAR Proudly South African / Trots Suid-Afrikaans

Connect on Facebook

Connect on Twitter

Enter Logix

Kalfboekie nou beskikbaar

GRATIS - aantal volgens
kuddegrootte


Kontak Elsa van den Berg
by 051-4100900 of
elsa@studbook.co.za



SA Stamboek Teeltwaardekursusse

Kliek hier vir meer inligting rondom ons Teeltwaardekursusse wat plaasgevind in 2015.


Riglyne vir Op-die-Plaas Bulgroeitoetse & Aansoek

Kliek hier vir lesings en ander inligting.


SA Stamboek Fooie vir 2014/2015

Goedgekeurde fooie vir 2014/2015 sal in werking tree op 2014/07/01 - Kliek hier


Die Skedule O vorm

en verduidelikende notas beskikbaar om af te laai hier.


Bestel u Stoettelers Handleiding vandag!



  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za


Nou teen 'n verlaagde prys!



South African Livestock Breeding
Slegs beskikbaar in Engels

  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za

Kl/Embryo
Hugenoot

embryo
Embryo Plus / Embrio Plus

Kunsmatige inseminasie

Kunsmatige inseminasie was die eerste kunsmatige voorplantingsmetode wat gebruik is om die verspreiding van hoogstaande manlike gene op die doeltreffendste manier in die vroulike populasies te verseker.
KI word steeds beskou as die kragtigste metode vir telers om die genetiese potensiaal van hul stoeterye te verhoog.
'n Aantal private KI sentrums vir beeste is onder andere "Embrio Plus" in Brits; Ultimo in Heilbron en Taurus in Irene.

embryou
embryoAfrica

Embrio oordrag

Embrio oordrag (EO) is in 1970 in die kommersiële praktyk bekendgestel.
Embrio's wat van skenker koeie geoes word, word oorgedra aan surrogaat moeders. Die surrogaat moeders het geen effek op die genetiese meriete van die kalf nie.
Embrio oordrag stel die teler in staat om hoogstaande gene van beide manlike en vroulike oorsprong doeltreffendheid te vermeerder.

Meer inligting oor hierdie onderwerp is, onder meer, beskikbaar in die "SA Livestock breeding 2004" publikasie.

taurus
Taurus - Stock Improvement Co-operative Limited

ramsem
Ramsem