Stamboek Kalender - Cattle, Dogs, Goats, Sheep, Horses, Pigs, Others

ICAR Proudly South African / Trots Suid-Afrikaans

Connect on Facebook

Connect on Twitter

Enter Logix

Kalfboekie nou beskikbaar

GRATIS - aantal volgens
kuddegrootte


Kontak Elsa van den Berg
by 051-4100900 of
elsa@studbook.co.za



SA Stamboek Teeltwaardekursusse

Kliek hier vir meer inligting rondom ons Teeltwaardekursusse wat plaasgevind in 2015.


Riglyne vir Op-die-Plaas Bulgroeitoetse & Aansoek

Kliek hier vir lesings en ander inligting.


SA Stamboek Fooie vir 2014/2015

Goedgekeurde fooie vir 2014/2015 sal in werking tree op 2014/07/01 - Kliek hier


Die Skedule O vorm

en verduidelikende notas beskikbaar om af te laai hier.


Bestel u Stoettelers Handleiding vandag!



  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za


Nou teen 'n verlaagde prys!



South African Livestock Breeding
Slegs beskikbaar in Engels

  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za

Stamboek Kalender
recording


Kalender 2014

Organisasie Plek Datum
April
SA Stamboek / Vleissentraal Elite Bulgroeitoetskompetisie, Bloemfontein Skougronde tydens Bloemskou
Hou hier dop vir verdere inligting
29 April 2014 (Di.)
SA Stamboek / ABSA Elite prysuitdelingsdinee (Pryse deur verskeie borge vir Elite Platinumbulle, Elite koeie en Elite kuddewenners binne elke spesie)
Hou hier dop vir verdere inligting
29 April 2014 (Di.) (aand)
SA Stamboek Elite 2014 Teeltsimposium met onder andere uitstaande Buitelandse sprekers oor aktuele Veebedryfsgerigte onderwerpe
Hou hier dop vir verdere inligting
30 April 2014 (Wo.)