Welkom by SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging - Beestelersgenootskappe, Perdetelersgenootskappe, Skaaptelersgenootskappe, Boktelersgenootskappe, Varktelersgenootskap, Hondetelersgenootskappe en Ander rasse - Cattle, Dogs, Goats, Sheep, Horses, Pigs, Others

ICAR Proudly South African / Trots Suid-Afrikaans

Connect on Facebook

Connect on Twitter

Enter Logix

Kalfboekie nou beskikbaar

GRATIS - aantal volgens
kuddegrootte


Kontak Elsa van den Berg
by 051-4100900 of
elsa@studbook.co.za



SA Stamboek Teeltwaardekursusse

Kliek hier vir meer inligting rondom ons Teeltwaardekursusse wat plaasgevind in 2015.


Riglyne vir Op-die-Plaas Bulgroeitoetse & Aansoek

Kliek hier vir lesings en ander inligting.


SA Stamboek Fooie vir 2014/2015

Goedgekeurde fooie vir 2014/2015 sal in werking tree op 2014/07/01 - Kliek hier


Die Skedule O vorm

en verduidelikende notas beskikbaar om af te laai hier.


Bestel u Stoettelers Handleiding vandag!



  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za


Nou teen 'n verlaagde prys!



South African Livestock Breeding
Slegs beskikbaar in Engels

  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za


Logix Melkaantekening Stelsel
Logix Melkaantekening Stelsel

Genetiese Ontledings

Internasionaal goedgekeurde Genetiese Metodologie

Omvattende genetiese ontledings van 'n wye reeks ekonomies belangrike eienskappe

Insluiting van MACE teelwaardes vir jong oorsese bulle

Uitmuntende Genetiese Kudde Analises

Samestelling van toplyste op 'n rasbasis


<?=$alt?\>   <?=$alt?\>


Genetiese Kudde Analises bied:

  • Genetiese verandering oor tyd in vergelyking met ras
  • Huidige genetiese vlak van kudde ten opsigte van ras
  • Assesering van inteling en tempo van inteling
  • Teelwaardes van bulle gebruik in kudde, gemete koeie en verse
  • Selekselyste vir vinnige uitskot moontlikhede

Maak seleksie maklik!

Selekteer vir:

  • Hoër produksie
  • Hoër vaste stof inhoud relatief tot melk
  • Beter weerstand teen mastitis
  • Beter funksionaliteit
  • Hoër vrugbaarheid
  • Hoër leeftydsproduksie

Genetiese verbetering = Permanente Verbetering


<?=$alt?\>


Nuwe Innoverende denke

  • Maklike Melkaantekening: Oombliklike en interaktiewe bestuursverslae
  • Totale integrasie met alle kudde-bestuurstelsels
  • Blits-aksielys vir Mastitis-behandeling
  • Spesialis-raad gefokus op elke kudde
  • Unieke verslae kan deur die boer of die Tegniese adviseur ontwerp word
  • Deurlopende ontwikkeling en verbeterings
  • Vergelyking van kudde met eie keuse van ander kuddes in 'n unieke sisteem

Behoefte en Diens gedrewe

  • Een-stop diens: Alle Melkaantekening dienste en verslae gesetel in een organisasie
  • Industrie besit die hele stelsel
  • Alle aspekte van Melkaantekening word aangespreek
  • Eie Navorsing & Ontwikkeling
  • Doelgerigte kursusse en opleiding

<?=$alt?\>   <?=$alt?\>


Koste-effektief en Doeltreffende dienslewering

  • Die mees koste-doeltreffende sisteem vir die Suid-Afrikaanse melkboer.*
  • Volledige velddienste, insluitend oplaai van melkmonsters, tegniese advies, professionele dienste, tegnologie-oordrag en alle data-dienste.
  • Geen verborge kostes nie - deursigtige koste-struktuur wat alle dienste, verslae en advies insluit.
  • Toegewyde, entoesiastiese personeel.
  • Blitsige omkeertye.

<?=$alt?\>


Kostes:

Volledige velddienste & Verslae (Melk-aantekening-, Genetiese meriete-, Kudde- en Dier-verslae), data uitruiling en meer teen slegs R6-98/koei/toets en R185 - R300/toets vir die hele kudde, afhangende van kudde-grootte

Opsioneel: Vervoer van melkmonsters en bottel aflewering na LactoLab teen R150/toets vir hele kudde. (Uitgesluit laboratoriumkoste) .

*Gebaseer op 'n gemiddelde grootte kudde en alle dienste en verslae ingereken