Nuus - Cattle, Dogs, Goats, Sheep, Horses, Pigs, Others

ICAR Proudly South African / Trots Suid-Afrikaans

Connect on Facebook

Connect on Twitter

Enter Logix

Kalfboekie nou beskikbaar

GRATIS - aantal volgens
kuddegrootte


Kontak Elsa van den Berg
by 051-4100900 of
elsa@studbook.co.za



SA Stamboek Teeltwaardekursusse

Kliek hier vir meer inligting rondom ons Teeltwaardekursusse wat plaasgevind in 2015.


Riglyne vir Op-die-Plaas Bulgroeitoetse & Aansoek

Kliek hier vir lesings en ander inligting.


SA Stamboek Fooie vir 2014/2015

Goedgekeurde fooie vir 2014/2015 sal in werking tree op 2014/07/01 - Kliek hier


Die Skedule O vorm

en verduidelikende notas beskikbaar om af te laai hier.


Bestel u Stoettelers Handleiding vandag!



  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za


Nou teen 'n verlaagde prys!



South African Livestock Breeding
Slegs beskikbaar in Engels

  

Vir meer inligting kontak Elsa by
051 410 0900 / elsa@studbook.co.za

Nuus



'n Nuwe diens aan buleienaars en kopers bekendgestel deur Stamboek
'n Nuwe diens is bekendgestel waardeur veeartse bulle vir onder meer dekbehendigheid en semengehalte ondersoek voordat hulle op 'n veiling aangebied word.

Kliek hier vir die volledige persverklaring.



Logix Melk - die Middel tot Wins in Melkkuddes
Vanaf sy totstandkoming het Logix Melk die pas aangegee tot winsgewende melkproduksie in Suid-Afrika.

Kliek hier vir die volledige persverklaring.



SA Stamboek dra by to KwaZulu-Natal RPO kongres
Dr. Japie van der Westhuizen, Bestuurder: Produksie-aantekening van SA Stamboek was een van die gassprekers by die KwaZulu-Natal RPO kongres wat op 12 Junie 2014 op Cedara gehou was. Japie se praatjie het gehandel oor 'Teeldoelwitte wat werk'.

Kliek hier vir die volledige persverklaring.



SA Stamboek sprekers deel kennis met Vleisbeesboere

Dr Japie van der Westhuizen en Dr Bobbie van der Westhuizen van SA Stamboek het opgetree as sprekers en gesprekleiers by 'n Nguni Inligtingsdag wat aangebied is deur die Sentrale en Kalahari Nguni Klubs in samewerking met die Nguni Telersgenootskap...
Kliek hier om die volle mediaverklaring te besigtig